TALISMAN Hire Malmesbury Now Open!

TALISMAN 6 February 18

Partners Liesl Nienaber, Lambert Schreuder and Nic Kearney proudly own TALISMAN Hire Malmesbury. Together they offer a wealth of knowledge and experience in the equipment hire industry.

TALISMAN Hire Malmesbury forms part of the TALISMAN Hire franchise network, a well-known leader in its field, and founded in Pretoria (RSA) in 1993.

TALISMAN Malmesbury flourishes under the leadership of Liesl Nienaber and Lambert Schreuder, who is full time committed to the management and operations of the business.

TALISMAN Hire Malmesbury offers quality equipment, prices to suit your budget and quick deliveries to meet your deadlines. The complete range of equipment available on hire can be viewed on our website www.TALISMAN.co.za.

In Southern Africa, TALISMAN Hire is the leading equipment hire solutions provider to the Construction-, Mining-, Agricultural-, Industrial- and DIY-industries and has been renowned for supplying quality equipment and service excellence through an extended network of franchised stores.

TALISMAN Hire has a network of more than 75 franchised outlets, with each store being owner-operated. TALISMAN Hire is renowned for being up to date with new developments and trends in this industry and continuously adds new lines of equipment to the existing range available on its hire fleet.

Our mission

“To remain Southern Africa’s leading provider of hire solutions through service excellence and quality equipment with a network of stores operated by passionate people”.

At your service

Contact TALISMAN Hire Malmesbury at:

Address:  7 Truter street, Malmesbury

Cel:   072 104 5375

Email:  malmesbury@talisman.co.zawhere Lambert Schreuder and the friendly team will gladly assist you for your TALISMAN Hire equipment needs. Please visit our website @ www.talisman.co.za for more information about the TALISMAN Hire network.

More about the TALISMAN Malmesbury team:

·  With the support of her team, Liesl Nienaber achieved the following prestigious award:

-  Junior Franchisee of the Year – 2017 (TALISMAN Hire Parklands)

·  Lambert Schreuder and Nic Kearney also own TALISMAN Hire Vredendal and Clanwilliam.


Vennote Liesl Nienaber, Lambert Schreuder en Nic Kearney is die trotse eienaars van TALISMAN Hire Malmesbury. Saam beskik hulle oor ‘n skatkis van kennis en ervaring in die toerusting-huurbedryf.

TALISMAN Hire Malmesbury is deel van die TALISMAN Hire franchise-netwerk, bekende leier in sy veld, wat in Pretoria (RSA) gestig is in 1993.

TALISMAN Malmesbury floreer onder die bekwame leiding van Liesl Nienaber en Lambert Schreuder, wat beide voltyds toegewyd is aan die bestuur en werking van die franchise.

TALISMAN Hire Malmesbury bied aan ons kliënte hoogstaande kwaliteit toerusting, pryse wat elke begroting pas en vinnige aflewerings sodat spertye nagekom kan word. Die volledige reeks beskikbare toerusting kan op ons webwerf, www.TALISMAN.co.za besigtig word.

In Suider-Afrika is TALISMAN Hire die toonaangewende verskaffer van toerusting-huuroplossings vir die konstruksie-, mynbou-, landbou-, nywerheids- en Doen dit Self-industrie en is bekend vir die verskaffing van kwaliteit toerusting en dienslewering deur middel van 'n uitgebreide franchise netwerk.

TALISMAN Hire het 'n netwerk van meer as 75 franchise afsetpunte, waar elke franchise deur die eienaar besit en bedryf word. TALISMAN Hire is bekend daarvoor om op hoogte te bly met nuwe ontwikkelings en tendense in die toerusting-huurbedryf en voeg voortdurend nuwe toerusting by tot ons bestaande reeks van toerusting.

Ons missie

"Om Suider-Afrika se toonaangewende verskaffer van toerusting in die huurbedryf te bly deur uitstekende dienslewering en kwaliteit toerusting met 'n netwerk van winkels wat deur passievolle mense bedryf word."

Kontak TALISMAN Hire Malmesbury by:

Adres: 7 Truterstraat, Malmesbury

Sel: 072 104 5375

E-pos: malmesbury@talisman.co.za waar Lambert Schreuder en sy vriendelike span u graag sal help met TALISMAN Hire toerusting soos benodig. Besoek gerus ons webwerf by www.talisman.co.za vir meer inligting oor die TALISMAN-huurnetwerk.

Meer oor die TALISMAN Malmesbury-span:

·  Lambert Schreuder en Nic Kearney besit ook TALISMAN Hire Vredendal en Clanwilliam.

·  Liesl Nienaber besit ook TALISMAN Hire Parklands.

·  Met die ondersteuning van hul onderskeie spanne het Liesl sowel as Lambert  en Nic verskeie toekennings verwerf vir uitmuntende prestasies gelewer gedurende 2016, 2017 en 2018.